Maandag 15 Februarie 2016

Profeet Marius Higgins

Profeet Marius Higgins bedien vanaand weer by AGS Kingsway Port Shepstone. ... 


en hy het 'n spesiale boodskap vir die jeug. Dit gaan awesome wees. 


Diens begin 7uur. Sien julle daar. :)


This is the year of the youth

Donderdag 11 Februarie 2016

Kom hou piekniek saam met ons


Hierdie Vrydag aand hou ons lekker piekniek. 
Dis 'n aand wat jy nie wil mis nie! 


Bring 'n mandjie vol lekker snacks en 'n kombers om op te sit


En as jy nie weet wat stokbrood is nie dan moet jy kom uitvind! 


Kom geniet die aand saam met ons.


Vrydag 12 Februarie, 7uur by die kerk. AGS Kingsway Oslo Beach

Dinsdag 01 Desember 2015

Harvester Outreach - music night

Join us Saturday 5 December 2015

ANYONE WELCOME. 

LIVE BAND music night and MOVIE ON THE BEACH.
ST Michaels beach..