Hi julle ☺ - - - Onthou ons bring en braai op Vrydag 25 September 2015. - - - Nooi jou ouers, jou ouma, jou boetie, jou sussie, en al jou vriende... Almal is welkom.. - - By AGS Kingsway Port Shepstone (hoek van Allesund en Range weg.) Sien julle daar.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking