Hierdie Vrydag aand hou ons lekker piekniek.
Dis 'n aand wat jy nie wil mis nie!
Bring 'n mandjie vol lekker snacks en 'n kombers om op te sit.
En as jy nie weet wat stokbrood is nie dan moet jy kom uitvind!
Kom geniet die aand saam met ons.
Vrydag 12 Februarie, 7uur by die kerk. AGS Kingsway Oslo Beach
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking