Hey julle okay soo dié Vrydagaand doen ons dinge bietjie anders...
DRESS UP OUMA OF OUPA STYLE!!!
ENIGE IETS wat jy kan kry wat jou soos Ouma of Oupa laat lyk...
Gaan fun wees..
Nooi al julle vriende... en kom chill bietjie weg van leer werk en exams af.
Begin 19:00
Daar sal snoepie wees..
FREE milo.
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking