Dinsdag 29 September 2015

Skep vir my 'n rein hart


Skep vir my 'n rein hart, o God. En gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
Create in me a clean heart, o God. And renew a right spirit within me.

Psalm 51

Saterdag 26 September 2015

Bring en braai - Marble run [fotos]












Veldfliek - Son of God

VeldFliek
Sunday 28 September 2015 at 18h00 


SON OF GOD..


anyone welcome!! 

FREE entry
FREE popcorn.. 

see you all there!

Cnr of Allesund and Range rd Oslo Beach Port Shepstone. 
AFM KINGSWAY PORT SHEPSTONE

Dinsdag 08 September 2015

Bring en braai

Hi julle ☺ - -
-
Onthou ons bring en braai op Vrydag 25 September 2015. - -
-
Nooi jou ouers, jou ouma, jou boetie, jou sussie, en al jou vriende... Almal is welkom.. -
-
By AGS Kingsway Port Shepstone
(hoek van Allesund en Range weg.) Sien julle daar. 


Dit gaan great wees!

Dinsdag 01 September 2015

Design a t-shirt competition

Kompetisie reëls 

Enige iemand mag ‘n ontwerp inskryf.
Inskrywings is gratis.

Jou ontwerp moet die jeug naam en logo op hê.
Jou ontwerp moet oorspronklik wees.
Jy mag die ontwerp teken of ‘n rekenaar program gebruik.
Jy mag voor en agter op die hemp ontwerp.
Jy mag slegs 2 kleure gebruik in jou ontwerp.

(Hou ingedagte dat as jou design te groot of te besig is, kan dit dalk uit die kompetisie gegooi word)

Jy kan enige van die volgende kleure gebruik vir die kleur van die hemp:



Hoe om in te skryf.. 

stuur jou ontwerp na youth180ags@gmail.com of gooi dit in die jeug boks by die kerk.
Onthou om jou naam by jou ontwerp te skryf

Sluitings datum: 25 September 2015 

Die wenner ontvang ‘n gratis jeug hemp.
 So geniet dit!

Ons sien uit daarna om al julle awesome ontwerpe te sien!