Wys tans plasings met die etiket lees jou bybel. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket lees jou bybel. Wys alle plasings
Dinsdag 29 September 2015
Skep vir my 'n rein hart
Skep vir my 'n rein hart, o God. En gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees.
Create in me a clean heart, o God. And renew a right spirit within me.
Psalm 51
Maandag 27 Julie 2015
Maandag 20 Julie 2015
Maandag 13 Julie 2015
John Challenge - week 6
Johannes 14:6
Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die vader behalwe deur my nie.
Maandag 06 Julie 2015
Maandag 29 Junie 2015
Sondag 07 Junie 2015
A John Challenge
Hi julle!! Okay ek weet julle hou van challenges so hier is een!
THE JOHN CHALLENGE:
THE JOHN CHALLENGE:
Week 1
Maandag 8 Junie John 1:1-8 In Die Begin
Dinsdag 9 Junie John 1:9-14 Kinders Van God
Woensdag 10 Junie John 1:15-28 Johannes Die Doper
Donderdag 11 Junie John 1:29-34 Lam Van God
Vrydag 12 Junie John 1:34-52 Eerste Dissipels
Week 2
Maandag 15 Junie John 2:1-25 Water in wyn
Dinsdag 16 Junie John 3:1-21 So Lief Het God…
Woensdag 17 Junie John 3:22-36 Hy Moet Meer Word
Donderdag 18 Junie John 4:1-30 Gees En Waarheid
Vrydag 19 Junie John 4:31-54 Die Oes
Week 3
Maandag 22 Junie John 5:1-15 Staan op En Loop
Dinsdag 23 Junie John 5:16-47 Die Seun Van God
Woensdag 24 Junie John 6:1-21 Jesus Loop Op Die See
Donderdag 25 Junie John 6:22-71 Brood Van Die Lewe
Vrydag 26 Julie John 7:1-53 Lewende Water
Week 4
Maandag 29 Junie John 8:1-30 Lig Van Die Wereld
Dinsdag 30 Junie John 8:31-59 Waarheid Maak Jou Vry
Woensdag 1 Julie John 9:1-41 Blinde Man
Donderdag 2 Julie John 10:1-21 Die Goeie Herder
Vrydag 3 Julie John 10:22-42 Die Seun Van God
Week 5
Maandag 6 Julie John 11:1-37 Lasarus Is Dood
Dinsdag 7 Julie John 11:38-57 Lasarus Leef!
Woensdag 8 Julie John 12:1-26 Hosanna! Geseend Is Hy!
Donderdag 9 Julie John 12:27-50 Glo In Die Lig
Vrydag 10 Julie John 13:1-30 Jesus Is Ons Voorbeeld
Week 6
Maandag 13 Julie John 13:31-38 Liefde Vir Mekaar
Dinsdag 14 Julie John 14:1-14 Weg, Waarheid, Lewe
Woensdag 15 Julie John 14:15-31 Bewaar My Woord
Donderdag 16 Julie John 15:1-27 Vriend Van God
Vrydag 17 Julie John 16:1-15 Heilige Gees
Week 7
Maandag 20 Julie John 16:16-33 Jesus Het Oorwin
Dinsdag 21 Julie John 17:1-17 Jesus Se Gebed
Woensdag 22 Julie John 18:1-27 Gevange Geneem
Donderdag 23 Julie John 18:28-40 Jesus Voor Pilatus
Vrydag 24 Julie John 19:1-16 Kruisig, Kruisig Hom!
Week 8
Maandag 27 Julie John 19:17-37 Die Kruisiging
Dinsdag 28 Julie John 19:38-42 Begrafnis Van Jesus
Woensdag 29 Julie John 20:1-30 Die Opstanding
Donderdag 30 Julie John 20:19-31 Jesus Verskyn Weer
Vrydag 31 Julie John 21:1-25 Het Jy My Lief?
Wat ons hierdeur wil doen is om bietjie die stof van jou Bybel af te skud en vir jou om God se liefde te experience. .
Geniet dit julle.. en elke een challenge jouself en neem deel.
Teken in op:
Plasings (Atom)






